National Show

SANPO  Nasionale Kampioenskap skou Uitslae 2005     

Click to zoom the imageDie skou het plaasgevind op 07 Mei 2005 te Bloemfontein, waar 557 duiwe deur 22 vertoners van oor die hele land deelneem aan die jaarlikse kampioenskap skou, nadat daar streekskoue gehou is in die verskillende streke

Judges for 2005

As beoordelaars het die volgende persone opgetree: WJW Erasmus, M Klingbiel, W Venter, F Nel, Y Moerat, S Dreyer, G le Roux, T Langtry, T Wilken, D Mc Carthy. As gidse het die volgende persone opgetree: A Venter, F Venter, H Schoeman, J Barnard, R van Rooyen, G Jacobs, R Matthews, P van den Berg, Andrew vd Berg, en T Steynberg



Copyright (C) 2007-2010. All rights reserved.Contact (Zak) the webmaster software@risoftware.co.za  -  Last Update : Tuesday, August 31, 2010