 |
 |
 |
 |
 |
 |
 ADDENDUM TOT SANPO NOTULE VAN 24 FEBRUARIE 2010 | ADDENDUM TOT SANPO NOTULE VAN 24 FEBRUARIE 2010 Raadslid P Armstrong stel die volgende wysiging tot die SANPO grondwet voor : 5.2.6.: Tans. Die president van SANPO sal op die algemene jaarvergadering verkies word vir twee(2) jaar,en daarna tweejaarliks verkiesbaar wees vir ‘n maksimum periode van ses(6) jaar in total. 5.2.6.: Wysiging. Die president van SANPO sal op die algemene jaarvergadering verkies word vir twee(2) jaar,en daarna tweejaarliks verkiesbaar wees.
5.2.6.: Currently. The president of SANPO shall be elected for two (2) years at the annual general meeting and thereafter be eligible biennially for up to a maximum period of six(6) years. 5.2.6. : Amendment : The president of SANPO shall be elected for two (2) years at the annual general meeting,and thereafter be eligible biennially at the annual general meeting. | | Print ADDENDUM |
|
 |
 |
 Elektroniese Klok Reël | 08 Oktober 2009
SANPO nooi almal uit om voorstelle in te dien hoe lede met elektroniese klokke gehelp kan word waar die klokke en die klubeenhede korrek ingeslaan, die duiwe korrek gemandjie en geregistreer is vir ‘n wedvlug, maar die klok gaan staan of raak om een of ander rede foutief voordat die duiwe in die wedvlug geklok is.Die lede sien partykeer eers nadat die duiwe geklok is dat die klok se aankomstyd foutief is en verskil van die korrekte tyd.Waar daar dan ‘n uitdruk van die geklokte duiwe gemaak word wys die klok dan die foutiewe tyd wat die duif geklok is en kan ‘n variasie nie bepaal word nie.
Ons is deeglik bewus van die frustrasie wat dit dan veroorsaak.Tans is daar nie ‘n reel in die elektroniese klokreels wat die lede kan help, soos wat die lede met handklokke gehelp word waar daar meganismes ingebring is om sulke lede te help as hulle klokke gaan staan.
SANPO wil graag ook die lede met elektroniese klokke te gemoed kom om ‘n reel in die klokreels in te bring wat die probleem ook kan oorbrug.
Ons is bewus daarvan dat daar in die organisasies lede is wat briljant is op die gebied van elektonika en wil graag hul insette ook kry sodat dit tot voordeel van die lede en hul duiwe aangewend kan word.
U voorstelle sal waardeer word en wil SANPO tydens die bestuursvergadering in Novembermaand alreeds na voorstelle kyk.
|
|
 Notule van SANPO Bestuursvergadering gehou om 09h00 op 3 April 2009 te Pine Lodge George | 10 th May 2009 Voorlopige Notules. Wag vir goedkeuring. | | Lees -> Voorlopige Noutule |
|
|
 |
|
 Voorlopige notule Bestuursvergadering gehou op 20 Februarie 2009 | Notule van Bestuursvergadering gehou op 20 Februarie 2009 om 08h00 te Birchwood Konferensie Sentrum Boksburg.
Neem Aandag * Dit is slegs 'n voorlopige notule van die onlangse SANPO Bestuursvergadering * Dit sal op die volgende vergadering goedgekeur word. * Al die duiweboere kan sien wat genotuleer is inverband met die wedvlugte oor 800km.
| | read the notules.. |
|
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |